Heinz Drache

Heinz Drache
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Heinz Drache (middel agter), 1957

Geboorte (1923-02-09)9 Februarie 1923
Sterfte 3 April 2002 (op 79)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heinz Drache (9 Februarie 1923 – 3 April 2002) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Spy for Germany (1956), Die Tür mit den 7 Schlössern (1962), en Coffin from Hong Kong (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy